In Her Own Words
About Her
(Moenie dat die gladde gesiggie jou flous nie. Ek het heelwat plooie en fotos is "gephotoshop")Eerstens, ek het nie die wereld deurgetoer soos meestal van die lede nie. My vriende se ek het 'n droe sin vir humor en hulle geniet dit vreeslik. My gees is baie jare jonger as my ouderdom, dus wil ek nog lewe en geluk vind. Ongelukkig moet ek julle voor die tyd waarsku dat ek geen wafferse kok is nie en vermei die kosbuis. Ek is baie lief vir diere en het twee \yorkies wat my geselskap hou. Ek is baie huislik, dus kom ek nie uit om mense te ontmoet nie. Die Here hou my staande en glo Hy sal vir my daardie spesiale een in my lewe stuur.
LET WEL - Ek beantwoord slegs briewe aan my gerig en hou nie van "Ice Breakers" nie.
About Her Ideal Match
Dit sal 'n plus punt wees as my maat iets van kosmaak af weet. Ek is baie lief vir sport en sal veral krieket saam met hom kyk. Sport, braaivleis en die buitelewe. Honde kan ek nie sonder nie
My gedig maande terug geskryf:
MY TOEKOMS
My Heer ek is so alleen -Ek vra dat U my sal seen
Met 'n maat deur U gekies na al die jare van alleen wees.
Ek het verlede jaar U gevind en my na U gewend
U het my lewe gedraai - Ek het heeltemal 'n ommeswaai.
Tevergeefs het ek gesoek op "dating sites" op die internet
Nou vra ek dat U my lei om my ander helfte te kry.
Ek hunker na 'n godvresende man wat U aanbid en ook humor het.
'n Groot uitdaging wag op my om weer alleen dinge te doen.
Maak my sterk sodat ek daagliks take kan werk.
Ek sal hulp kry maar U is nog die grootste hulp en inspirasie.
Ek wil weer lief he en lewe Om voluit met 'n maat aan my sy te strewe. Ek het oorvloed liefde om te gee.
26 jaar wag ek nou - Is dit nie lank genoeg?
Partykeer is ek raadop maar dan weer wagtend op U my Heer!
My God en Vader, ek gaan nou vir onderhoude -Wil U saam om
regte vrae te beantwoord sodat ek met die regte persoon geplaas word.
Bind my asb met die gekose maat dat ek nie langer lei.
U KIND
What Her Friends Say
dustysand hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Stellenbosch (Somerset West), Western Cape, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
69 | |
Star Sign: |
Gemini | |
Height: |
163cm (5' 4.2") | |
Body Type: |
Average | |
Looks: |
Attractive | |
Hair Colour: |
Dark Blonde | |
Eye Colour: |
Green | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Protestant | |
Relationship Status: |
Widowed | |
Looking for: |
Friends; Open to possibilities; Long-term | |
Have Children: |
Yes, not living with me | |
Want Children: |
No | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Regular | |
Drinking: |
Non-Drinker | |
Education: |
High / secondary school | |
Occupation: |
Administrative / Secretarial | |
Income: |
Ask me later |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
South Africa | ||
Location: |
Stellenbosch (Western Cape, South Africa) | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
56 - 63 | ||
Star Sign: |
Leo | ||
Height: |
Any | ||
Body Type: |
Slim; Average; Athletic | ||
Looks: |
Average; Attractive | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Not important at all | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans; English; Other | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Christian / Protestant | ||
Relationship Status: |
Single; Divorced; Widowed | ||
Have Children: |
No; Yes, not living with me | ||
Want Children: |
No | ||
Daily Diet: |
Any | ||
Smoking: |
Occasional; Regular; Trying to Quit | ||
Drinking: |
Non-Drinker; Occasional Drinker | ||
Education: |
Any | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Enough; Comfortable |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
Hair Style: |
Long |
Eyesight: |
I sometimes wear glasses |
Body Art: |
I don't have any |
Sense of Humour: |
Dry |
Intelligence: |
Intelligent |
Ruled by: |
The head |
Party Behaviour: |
An average mingler |
Personality Traits: |
Daring; Easy going; Quiet; Sarcastic; Shy |
Valued Qualities: |
Compassion; Faithfulness; Friendliness; Honesty; Humour; Patience; Tolerance |
Fashion Sense: |
Casual (I'm usually in my favourite jeans) |
Favourite Clothing: |
A leather biker's jacket |
Favourite Colour: |
Silver |
Date Activities: |
Dinner at a restaurant; Meeting for coffee; Walking on the beach |
Music Preferences: |
Alternative; Country & Western; Gospel / Religious; Rock |
Books: |
Crime |
TV Habits: |
There're several shows I watch regularly |
TV Shows: |
Action / Adventure; Dramas; Reality shows; Sport |
Movie Frequency: |
Never |
Movie Preferences: |
Action; Drama |
Interests: |
Knitting; Singing; Writing poetry |
Sport Involvement: |
Watching from the couch |
Sports: |
Boxing; Camping; Cricket; Darts; Rugby; Swimming; Table Tennis; Wrestling |
Cooking: |
I can't or won't cook |
Food: |
Chinese; Seafood; South African |
Go Out to Eat: |
I only eat out on special occasions |
Dietary Restrictions: |
I have none |
Pace of Life: |
Organised |
Pastimes of choice: |
Playing with my pet |
Time Online: |
I check in once a day |
Take Drugs: |
Never |
Family Size: |
I'm an only child |
Family Closeness: |
We're average |
Relationship Type: |
I'm just plain single |
Willing to Relocate: |
I'd consider it |
Animals: |
I love my pet(s) |
Pets (Have): |
Dog(s) |
Pets (Like): |
Bird(s); Fish; Horse(s) |
Pets (Dislike): |
Reptile(s) |
Turn-ons: |
Dancing; Intelligence; Long hair |
Turn-offs: |
Sarcasm |
Work Aspirations: |
Find new, more meaningful work |
Religious Attendance: |
Once a month |
Dream Home: |
Cabin in the mountains |
Politics: |
I have no interest in politics |
Feelings about using DatingBuzz South Africa: |
Optimistic |
Honesty: |
Extremely |