Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with her, and hundreds more.

Join now

Modified: More than 6 months ago

Online: More than 6 months ago

About Her

Country of Origin:
South Africa
Location:
Kempton Park, Gauteng, South Africa
Gender:
Female
Age:
32
Star Sign:
Taurus
Height:
172cm (5' 7.7")
Body Type:
Average
Looks:
Average
Hair Colour:
Light Brown
Eye Colour:
Green
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
English
Religion:
Christian / Other
Marital Status:
Never Married
Looking for:
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities; Short-term; Long-term; Marriage
Have Children:
No
Want Children:
Yes
Daily Diet:
Eat most things
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
Technical Diploma
Occupation:
Technical / Science / Engineering
Income:
Enough

About Her Ideal Match

Country of Origin:
South Africa
Location:
Mpumalanga; Gauteng, South Africa
Gender:
Male
Age Range:
30 - 36
Star Sign:
Any
Height:
174cm (5' 8.5") - 210cm (6' 10.7") or taller
Body Type:
Slim; Average; Athletic
Looks:
Above Average; Average; Attractive
Hair Colour:
Blonde; Dark Blonde; Light Brown; Dark Brown; Black
Eye Colour:
Blue; Blue-Green; Brown; Green
Has a Photo:
Non-negotiable
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans; English
Other Languages:
Afrikaans; English
Religion:
Christian / Catholic; Christian / Protestant; Christian / Other; Christian / Orthodox
Marital Status:
Never Married; Divorced
Have Children:
No
Want Children:
Yes
Daily Diet:
Eat most things; Eat healthily
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Non-Drinker; Occasional Drinker
Education:
Technical Diploma; Associates degree; Bachelors degree; Postgraduate degree; PhD / Post Doctoral
Occupation:
Any
Income:
Enough; Comfortable; Wealthy
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

In Her Own Words

About Her

Eks verseker lief vir diere, my woefies is my alles... Maar ek glo Elke mens Se hart is soos n puzzle raam met plek vir Elke stukkie, plek vir diere, vriende, familie, Kinders, GOD, en dan ook daai plek vir n lewensmaat. Ek kort nog so paar van my hart Se stukkies... Maar dit kom met Tyd. En sou ek van die stukke nie kry nie of verloor, bou ek om dit en gaan aan met die res... Eerder 1 lee stuk as 3. So basies is ek baie onafhanklik... Ek het my eie lewe... Kan baie goed vir myself sorg en my eie gesin onderhou. So née, ek sit verseker nie en Wag vir Prince Charming nie...my lewe gaan aan. Na n vorige mislukte verhouding het ek besef mens Moet jou eie mens wees... Maar, ek verlang tog daarna om veilig te voel in n man Se arms... So miskien kan dit weer gebeur... Ek glo en vertrou op God vir dit...

About Her Ideal Match

Ek het nie n ideal type nie. Mens moet maar net face to face ontmoet en kyk of daar chemistry is... Maar ek verkies iemand wat Darem langer as ek is... Dalk Bree skouers... Daai hele idea van " my man moet my laat veilig voel" is vir my belangrik...En hy moet klaar geJol wees, hy moet op n plek in sy lewe wees waar hy wil settle en n gesin he binne die nabye toekoms. Seriously, in jou 30's...dis Tyd hoor...lol. Niks fout met lekker kuier en braai Saam vriende, en so nou en dan gaan dans nie. Maar ek soek n One Woman Man... Nie iemand wat net date vir fun and games nie. (Ek kyk net na mans in hulle 30's, asb, ek het my profile so opgestel maar lyk my die filters werk nie...Geeeeeeen 40's en ouer nie asb....)

More About Her

LucyMB has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about her.