Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with her, and hundreds more.

Join now

Modified: More than 6 months ago

Online: More than 6 months ago

About Her

Country of Origin:
South Africa
Location:
Johannesburg, Gauteng, South Africa
Gender:
Female
Age:
53
Star Sign:
Taurus
Height:
164cm (5' 4.6")
Body Type:
Slim
Looks:
Ask me later
Hair Colour:
Light Brown
Eye Colour:
Ask me later
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
English
Religion:
Christian / Other
Marital Status:
Divorced
Looking for:
Activity partners; Friends; Long-term; Marriage
Have Children:
Ask me later
Want Children:
No
Daily Diet:
Ask me later
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Non-Drinker
Education:
Ask me later
Occupation:
Self-employed
Income:
Ask me later

About Her Ideal Match

Country of Origin:
South Africa
Location:
Anywhere in Gauteng, South Africa
Gender:
Male
Age Range:
48 - 53
Star Sign:
Any
Height:
180cm (5' 10.9") - 210cm (6' 10.7") or taller
Body Type:
Average
Looks:
Attractive
Hair Colour:
Any
Eye Colour:
Any
Has a Photo:
Not important at all
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans; English
Other Languages:
Any
Religion:
Christian / Other
Marital Status:
Divorced; Widowed
Have Children:
Any
Want Children:
No
Daily Diet:
Eat most things
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Non-Drinker
Education:
Technical Diploma; Associates degree; Bachelors degree; Postgraduate degree; PhD / Post Doctoral
Occupation:
Any
Income:
Enough; Comfortable; Wealthy; Fat cat
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

In Her Own Words

About Her

Mal daaroor om ander mense goed oor hulself te laat voel. Ja dalk is ek so 'n bietjie van 'n Fixer. So het ons almal maar ons leemtes. LOL.

Ek glo ook absoluut in daardie "oomblik" en sal ook aanhou soek tot ek dit gevind het.
Ek is 'n totale romantiese vrou - hou daarvan om te touch. Egter nie te klouerig nie.
Ek het baie hoe morele standaarde en geweldig baie selfrespek. Ek geniet alles in die lewe sonder om dit te misbruik. Weier om enige iets te doen waar ek nie die volgende dag myself ni in die spieel kan kyk nie.
Ek is 'n baie gesins georienteerde mens en verkies om die meeste van my tyd saam met hulle te spandeer. Mal oor buitelewe.Het 3 kiddos waarvan 2 onafhanklik is.
Ek het sterk geloofsoortuigings maar handhaaf 'n balans.
Ek word nie beeindruk deur geld,roem, status, hoogste sport, aardse besittings of looks nie. As 'n man my kan waardeer/raaksien en my mooi behandel is dit 'n wenner. Geen geld koop geluk nie. Ek hou maar daarvan dat my man oor my phaff. Dink dit is normaal?
Eintlik is ek 'n ordinere persoon met gewone behoeftes as dit by die man in haar lewe kom. Ek funksioneer goed op my eie maar nog beter saam met 'n maat. Dit is een plek wat nie gevul kan word deur werk, plesier of jou kinders nie.
Een ding wat nie vir my werk nie is as jou prioriteite teenoor jou gesin nie reg is nie. Naas God moet dit jou eerste prioriteit wees. Natuurlik is jou werk ook belangrik maar daar is meer in die lewe as net werk. Ek sal nie staan vir enige abuse nie en geen verslawings werk vir my nie. Al is jy verslaaf aan jou ouma se pampoenkoekies dan moet jy my asb nie kontak nie. As jy nog getroud, verlief, verlore of stukkend of net seperated is, kan ek nie eers in 'n gesprek met jou ingaan nie.
So ja, daar het jy nou 'n oog vol om te lees.

About Her Ideal Match

As jy naastenby by my profiel kan inpas, kan jy my kontak. Ek is nie bereid om my standaarde aan te pas tot op so 'n vlak waar ek op die ou end die persoon wil verander nie.l

More About Her

Pet356 has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about her.