SonderLiefdeIsEkNiks

40 – Pretoria, Gauteng, South Africa

Doen alles met n Passie, jou werk jou menswees (Be a passionate lover)

Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with him, and hundreds more.

Join now

Modified: Yesterday

Online: Today

About Him

Country of Origin:
South Africa
Location:
Pretoria, Gauteng, South Africa
Gender:
Male
Age:
40
Star Sign:
Libra
Height:
176cm (5' 9.3")
Body Type:
Average
Looks:
Attractive
Hair Colour:
Blonde
Eye Colour:
Ask me later
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
English
Religion:
Christian / Protestant
Marital Status:
Separated
Looking for:
Long-term
Have Children:
Yes, living with me
Want Children:
Ask me later
Daily Diet:
Eat most things
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Ask me later
Education:
Ask me later
Occupation:
Ask me later
Income:
Enough

About His Ideal Match

Country of Origin:
South Africa
Location:
Anywhere in Gauteng, South Africa
Gender:
Female
Age Range:
30 - 39
Star Sign:
Any
Height:
140cm (4' 7.1") or shorter - 170cm (5' 6.9")
Body Type:
Slim; Average; Athletic; A few extra pounds; Curvaceous
Looks:
Beauty contest winner; Very Attractive; Above Average; Average; Attractive
Hair Colour:
Any
Eye Colour:
Any
Has a Photo:
Not important at all
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans; English
Other Languages:
Any
Religion:
Christian / Protestant; Christian / Other; Christian / Orthodox
Marital Status:
Never Married; Separated; Divorced; Widowed
Have Children:
Any
Want Children:
Maybe
Daily Diet:
Any
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Non-Drinker; Occasional Drinker
Education:
Any
Occupation:
Any
Income:
Any
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

In His Own Words

About Him

Ek is n mense mens, hou daarvan om goed te doen aan ander. My leuse is: "Behandel ander soos jy behandel wil word" God kom altyd eerste, dan die eggenoot en dan jou/ons kinders, mits jou eggenoot die kinders se belange eertse stel. Moenie so frons nie- ek weet dit klink "confusing", maar leer my beter ken ek ek sal verduidelik. Ons het almal n verlede wat nie altysd so mooi lyk nie agv verkeerde keuses. Ek oordeel nie so moet asb nie my op my verlede oordeel nie. Ek was meer as een keer getroud en geskei en is tans in die middel van nog 'n "egskeiding" maar ek sal nie toelaat dat geloof en hoop in die mooi beloftes wat God aan my gemaak het rondom "my vrou" wat ek weet daar buite wag, daardeur gekelder word nie. Ons almal het "die een" mens wat vir ons bedoel is en ek weet en glo onwrikbaar dat jy "my prinses" daarbuite vir my wag.

Ek floreer op aanraking, soentjies en drukkies so as jy nie heeltyd wil hoor en voel hoe lief ek jou het nie, hou dan asb verby. Want ek is die soort persoon wat sommer vir geen rede jou n drukkie sal gee of dalk my hande om jou lyf sal sit terwyl jy skottelgoed was of selfs jou voete sal masseer terwyl ons tv kyk. So koue dames of dames wat dalk dink die intieme kant van n verhouding is net vir voortplanting, hou ook asb verby - Daar is ander maniere om voortplanting te verseker op n wetenskaplike vlak.

Laatens ek hou van n goeie humorsin en goeie bestandele vir n verhouding is Kommunikasie, Liefde en Respek. n Man is van nature op sy beste as sy vrou hom respekteer en n vrou op haar beste as haar man haar onvoorwaardelik lief het.

Ek is baie lief vir kinders en n kind se emosionele welstand en fisiese versorging is van uiterse belang so as jy nie kinders het nie of n heks van n stiefma is of gaan wees - bly dan asb ook verby. Want as n man en n vrou uit vorige verhoudings kinders saam bring in n nuwe een word jou kinders myne en myne word joune en klaar. Dis nie onderhandelbaar nie.

About His Ideal Match

Jy is die soort vrou waarvan Salomo in spreuke praat, die een wie se lof hy besing, die deugsame goeie vrou. "n verstandige vrou, n geskenk van God" En vir my sal jy die vrou wees in Hooglied, my beminde, my sielsgenoot wie ek respekteer en koester, maar wat my ook sal toelaat om leiding te neem waar nodig. Vir ander is jy dalk nie mooi nie, maar vir my is jy die mooiste vrou op aarde. Jy is ook die soort vrou wat nie sal toelaat dat jou familie of vriende agter my rug van my sleg praat nie net soos ek niemand sal toelaat om jou sleg te maak nie, want dis wat liefde doen vir mekaar.

My beminde, my siesgenoot, my beste maatjie in die hele wereld ek wag vir jou xxx

More About Him

More Physical Characteristics
Facial Hair:
I'm clean-shaven
Body Hair:
Light
Fashion Sense:
Casual (I'm usually in my favourite jeans)
Disabilities:
I have none
Hair Style:
Medium
Body Art:
I don't have any
Personality Traits
Valued Qualities:
Chemistry; Compassion; Devotion; Faithfulness; Forgiveness; Friendliness; Honesty; Kindness
Leisure & Entertainment
TV Shows:
Action/Adventure; Music Channels; Sport
More Lifestyle
Pace of Life:
Manageable
Time at Work:
I work a standard 40 hour week
Pastimes of choice:
Spending time with the family
Time Online:
Once or twice a week
Cooking:
I have to cook
Dining Out:
I only eat out on special occasions
TV Habits:
I watch a few favourite shows each week
Movie Frequency:
Occasionally or irregularly
Sport Involvement:
Watching from the couch
Take Drugs:
Never
Family Size:
I've got brothers and sisters
Family Closeness:
We're average
Current Relationship:
I'm single
Willing to Relocate:
I'd consider it
Likes & Dislikes
Turn-ons:
Dancing; Intelligence; Showing affection in public; Skinny dipping
Turn-offs:
Body piercing(s)
The Deep Stuff
Work Aspirations:
I already have my ideal job
Dream Home:
Beach house
Honesty:
Extremely