Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with him, and hundreds more.

Join now

Modified: 23 September 2016

Online: 14 November 2016

About Him

Country of Origin:
South Africa
Location:
Hoedspruit (Nelspruit), Limpopo, South Africa
Gender:
Male
Age:
40
Star Sign:
Taurus
Height:
173cm (5' 8.1")
Body Type:
Average
Looks:
Attractive
Hair Colour:
Dark Brown
Eye Colour:
Brown
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
English
Religion:
Christian / Protestant
Marital Status:
Divorced
Looking for:
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities; Short-term; Long-term; Marriage
Have Children:
No
Want Children:
Maybe
Daily Diet:
Eat healthily
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
Technical Diploma
Occupation:
Self-employed
Income:
Comfortable

About His Ideal Match

Country of Origin:
South Africa
Location:
Tzaneen (Limpopo, South Africa)
Gender:
Female
Age Range:
32 - 41
Star Sign:
Any
Height:
157cm (5' 1.8") - 172cm (5' 7.7")
Body Type:
Slim; Average; Athletic; Curvaceous
Looks:
Very Attractive; Average; Attractive
Hair Colour:
Blonde; Light Brown; Auburn; Black
Eye Colour:
Any
Has a Photo:
Non-negotiable
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans; English
Other Languages:
Any
Religion:
Christian / Protestant
Marital Status:
Never Married; Separated; Divorced
Have Children:
No
Want Children:
Maybe
Daily Diet:
Eat most things
Smoking:
Any
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
Some University / College
Occupation:
Any
Income:
Comfortable
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

In His Own Words

About Him

Someday someone is going to look at you with a light in their eyes you've never seen, they'll look at you like you're everything they've been looking for their entire lives.....wait for it.

Ek is plat op die aarde, n mense mens. Jy kan op my staatmaak. Ek is mal daaroor om te lag en om ander mense te laat lag bring my nog meer vreugde! Ek het n sagte hart, is ontsettend lief vir diere en het baie baie deernis en omgee vir my medemens. Ek behandel almal met dieselfde mate van liefde en respek as waarmee ek graag behandel sou word. Ek stel altyd ander mense eerste. Fotos neem is die passie in my lewe. Ek hou van braai en kuier saam met vriende en is mal oor die natuur en die buitelewe . Ek glo in God en glo dat hy my lewe bestuur en dat Sy tyds berekening in alle opsigtevan my lewe perfek is. My ma en broer is vir my baie belangrik. Ek gee honderd persent in alles wat ek doen. Ek het n fobie vir spinnekoppe. Ek is eerlik, opreg en goed opgevoed. Ek hou baie van kosmaak(nie net braai nie). Ek hou van redelike enige tipe musiek behalwe opera, hip hop en rap. Na my mening het die beste musiek uit die 80s en 90s gekom maar dis maar net my opinie......:-) Ek is mal oor dans. Ek is n ekstrovert en hou daarvan om nuwe mense te ontmoed. Ek is op my gelukkigste as ander mense om my gelukkig en op hulle gemak is.

About His Ideal Match

My ideale pasmaat moet vroulik wees, Sy moet sag wees en daarvan hou om bederf te word. Sy moet goed versorg wees en goed na haarself kyk en goed met die mense oor die weg kom wat vir my belangrik is. Sy moet van drukkies hou want ek hou van drukkies. Sy moet my aanvaar vir die persoon wat ek is en moenie my probeer verander nie. Ek sal alles moontlik doen om haar so op haar gemak te laat voel as moontlik. Ek sal haar op die hande dra! Ek plaas jou eerste. Dat jy gelukkig en op jou gemak is is vir my baie belangrik. Sy moet gemaklik wees met haarself en trots wees op wie sy is. Sy moet lief wees vir troeteldiere. Liefde vir God

More About Him

More Physical Characteristics
Facial Hair:
I'm clean-shaven
Body Hair:
Smooth
Eyesight:
I wear glasses
Fashion Sense:
Alternative (I'm stylish in my own special way)
Disabilities:
I have none
Hair Style:
Short
Body Art:
I don't have any
Personality Traits
Sense of Humour:
Witty
Intelligence:
Intelligent
Ruled by:
The head
Party Behaviour:
An average mingler
Personality Traits:
Mild
Valued Qualities:
Faithfulness
Leisure & Entertainment
Favourite Colour:
Green
Favourite Clothing:
Shorts & a T-shirt
Cuisine:
South African
Books:
Religious
TV Shows:
Movie Channels
Movie Preferences:
Horror
Interests:
Cooking; Photography
Sports:
Cycling; Golf; Mountain biking; Walking
More Lifestyle
Pace of Life:
Manageable
Time at Work:
I work at home
Pastimes of choice:
Spending time outdoors
Time Online:
I'm on for an hour or two a day
Cooking:
I love it!
Dining Out:
I only eat out on special occasions
TV Habits:
I watch a few favourite shows each week
Movie Frequency:
Occasionally or irregularly
Sport Involvement:
A regular competitor
Take Drugs:
Never
Family Size:
I've got a brother
Family Closeness:
We're very close
Current Relationship:
I'm single
Willing to Relocate:
I'm flexible
Reading:
It's just OK
Dietary Restrictions:
I have none
Likes & Dislikes
Pets (Have):
Cat(s); Dog(s)
Pets (Dislike):
Rodent(s)
Turn-ons:
Flirting; Long hair
Turn-offs:
Power; Thrill seeking
The Deep Stuff
Work Aspirations:
I already have my ideal job
Dream Home:
Eco home in the bush
Religious Attendance:
Once a week
Honesty:
Very
Feelings about using DatingBuzz South Africa:
Hopeful; Curious