Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with her, and hundreds more.

Join now

Modified: More than 6 months ago

Online: More than 6 months ago

About Her

Country of Origin:
South Africa
Location:
Pretoria, Gauteng, South Africa
Gender:
Female
Age:
59
Star Sign:
Libra
Height:
150cm (4' 11.1")
Body Type:
Average
Looks:
Attractive
Hair Colour:
Dark Brown
Eye Colour:
Brown
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Ask me later
Other Languages:
Afrikaans; English
Religion:
Ask me later
Marital Status:
Never Married
Looking for:
Activity partners; Friends; Long-term
Have Children:
Ask me later
Want Children:
Ask me later
Daily Diet:
Eat most things
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
Postgraduate degree
Occupation:
Ask me later
Income:
Ask me later

About Her Ideal Match

Country of Origin:
South Africa
Location:
Anywhere in South Africa
Gender:
Male
Age Range:
Any
Star Sign:
Any
Height:
Any
Body Type:
Slim; Average; Athletic; Disabled
Looks:
Average; Attractive
Hair Colour:
Dark Blonde; Light Brown; Dark Brown; Black; Greying; Balding; Shaved
Eye Colour:
Any
Has a Photo:
Not important at all
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
Afrikaans; English
Religion:
Christian / Protestant
Marital Status:
Any
Have Children:
Any
Want Children:
No
Daily Diet:
Any
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
Technical Diploma; Associates degree; Bachelors degree; Postgraduate degree; PhD / Post Doctoral
Occupation:
Artistic / Musical / Writer; Executive / Management; Finance; Legal; Medical / Dental; Retired; Self-employed; Technical / Science / Engineering
Income:
Solvent; Comfortable
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

In Her Own Words

About Her

Hallo ek is n emosioneel volwasse en positiewe persoon wat hou van die klein dingetjies wat die lewe die moeite werd maak. Ek is 'n kind van God. maar is ni godsdiensbehep ni. Ek aanvaar elke persoon op meriete en het respek vir alle kulture, tale en geloof. Musiek, die natuur, stilte, goeie geselskap en deelnemendheid is vir my belangrik. Ek hou van lees, uitgaan, skilder en selfontwikkeling. Het 'n goeie humorsin, geniet rugby, nie verslaafde TV kyker nie. Hou daarvan om mense te leer ken maar ook om my eie tyd te ervaar. Hou van mense wat kan huil en lag en is bereid dat 'n ander persoon my kan leer ken vir wie ek is.

About Her Ideal Match

My pasmaat moet suksesvol wees met verkieslik 'n naskoolse kwalifikasie wat hou van wat hy doen. Hy moet suksesvol wees in sy beroep en geniet om te werk en te ontspan. Hy moet kan lag, ernstig wees en ander persone respekteer. Hy moet verantwoordelik wees en lief wees vir die natuur, lees, praat en stilwees. Selfontwikkeling ien eerlikheid is belangrik. Hoe moet kunssinnig wees, hou van uitgaan, nie sportmal nie. Hy moet ook 'n kind van God wees wat sy geloof uitleef.

More About Her

Arendspiek has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about her.