KindaQTKindaQT

KindaQT

55 – Northern Suburbs (Vredekloof), Cape Town, South Africa

don't be nice...anyone can be nice.. be the best man you can be

Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with her, and hundreds more.

Join now

Modified: 26 October 2016

Online: Tuesday

About Her

Country of Origin:
South Africa
Location:
Northern Suburbs (Vredekloof), Cape Town, South Africa
Gender:
Female
Age:
55
Star Sign:
Capricorn
Height:
164cm (5' 4.6")
Body Type:
Average
Looks:
Above Average
Hair Colour:
Auburn
Eye Colour:
Green
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
English
Religion:
Christian / Other
Marital Status:
Divorced
Looking for:
Friends; Open to possibilities; Long-term
Have Children:
Yes, not living with me
Want Children:
No
Daily Diet:
Eat most things
Smoking:
Trying to Quit
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
Some University / College
Occupation:
Artistic / Musical / Writer
Income:
Comfortable

About Her Ideal Match

Country of Origin:
South Africa
Location:
Anywhere in Western Cape, South Africa
Gender:
Male
Age Range:
49 - 60
Star Sign:
Taurus; Virgo; Scorpio; Pisces
Height:
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") or taller
Body Type:
Average; Athletic; A few extra pounds
Looks:
Very Attractive; Above Average; Average; Attractive
Hair Colour:
Blonde; Dark Blonde; Light Brown; Dark Brown; Auburn; Red; Black; Greying; Grey
Eye Colour:
Any
Has a Photo:
Non-negotiable
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans; English
Other Languages:
Afrikaans; English
Religion:
Christian / Protestant; Christian / Other; Spiritual, but not religious
Marital Status:
Never Married; Divorced; Widowed
Have Children:
Any
Want Children:
No
Daily Diet:
Eat most things; Eat healthily
Smoking:
Any
Drinking:
Non-Drinker; Occasional Drinker
Education:
High / secondary school; Current University / College Student; Some University / College; Technical Diploma; Associates degree; Bachelors degree; Postgraduate degree; PhD / Post Doctoral
Occupation:
Administrative / Secretarial; Artistic / Musical / Writer; Executive / Management; Finance; Food Services; Labour / Construction; Legal; Medical / Dental; Retired; Sales and Marketing; Self-employed; Teacher / Professor; Technical / Science / Engineering; Other; Agriculture
Income:
Solvent; Enough; Comfortable; Wealthy
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

In Her Own Words

About Her

Dis nou tyd vir iemand spesiaal in my lewe.
As ons net vriende word is ek jou "friend for life" en "chemistry" sal bepaal of daar meer sal ontwikkel.

Ek behandel mense met respek, eerlikheid en vertroue en verwag dieselfde terug. Ek steeds n positiewe vrou met n sagte hart, n 'sucker for romance' wil nog dai spesiale dingetjies doen wat flinderkielies in die maag gee, wil verlief raak soos n 18jarige...lol.. die keer darem met meer ondervinding en verantwoordelikheid.

Ek is ook n baie reguit mens so wat ek voel sal ek sÍ.

Is die trots ma van 3 volwasse kinders,ons is n baie hegte familie. Is ook al n oumi. Die man wat deel van my lewe gaan word sal ook moet verstaan my moeder met Alzheimer's woon nou by my en met die ondersteuning van goeie vriende, my familie en versorger het ek steeds tyd vir my eie lewe.

Ek skilder en hou my besig met allerhande DIY projekte, en oja ek KAN braai...lol..maar dit sal lekker wees om vir n slag terug te sit en jy doen die braaiwerk.

Eks n buitelewe mens, sonskyn, see, kamp, braaivleis en ja rugby...lol Het n goeie sin vir humor en lag maak beslis n groot deel van elke dag van my lewe uit. Lief kuier en sosiaal wees met familie en vriende maar glo ook aan saam en alleen tyd vir elkeen in n verhouding.

Oo.... en ek moet net se, ek het al my "fair share" gehad van mans wat kanse vat, so as jy net hier is om te sien hoeveel vrouens jy kan "concur" en bed toe sleep, dan is hierdie girl nie vir jou nie en click maar "next" Op ons ouderdom weet ons albei waaroor die lewe gaan, ek wil regtig nie met die eerste gesprek hoor hoe 'sexual' jy nog kan wees nie.

Almal het n storie,n pad gestap,n les geleer. Die vraag is het jy joune al verwerk, vergewe en sien kans vir n nuwe gelukkige begin ? Ek het... Kontak my as jy wil gesels.

About Her Ideal Match

As die beskrywing van die mens wat ek is jou laat belangstel, glo ek ons het dieselfde waardes

Iemand vir wie respek, vertroue en eerlikheid nog n teken van n waardige man is. Wees opreg en jouself.

Jy moet kan lag, lekker kan gesels, n positiewe denker wees

Saam met familie en vriende kan kuier, maar net so gemaklik wees met jou eie geselskap of net ons 2 rustig met n goeie bottel wyn

n Stabiele lewe lei, self onderhoudend wees en kyk na jouself as persoon (n man wat lekker ruik wen al kla punte in my boekie)

Onlangse foto is "non-negotiable" geen sigbare foto geen gesels...ek het al n lelike stel afgetrap met n oupa van 70 en sy foto van toe hy 40 was..lol

Te veel "Any" clicks by jou "Ideal Match" laat my wonder of is party mans regtig ernstig om iemand te ontmoet.... "a girl needs to know you know" ..... lol

Oppas nou vir sommer 'assume' oor my volgende stelling. As jou 'perfect match' nie "non-negotiable' is vir 'white/caucasion' nie gaan dit n probleem wees vir my want myne is .

Ek soek nie n "Baas" in n verhouding nie maar iemand wat my kan lei, na wie ek kan opsien en met trots kan se "dis hy, hy het my hart in sy hande en dis reg".

More About Her

More Physical Characteristics
Eyesight:
I wear glasses only when reading
Fashion Sense:
Classic (My tastes echo long-established norms)
Disabilities:
I have none
Hair Style:
Long; Straight; Well-behaved; It has its moods
Body Art:
A tattoo or two
Personality Traits
Sense of Humour:
Witty
Intelligence:
Intelligent
Ruled by:
The head
Party Behaviour:
An average mingler
Personality Traits:
Cautious; Daring; Easy going; Funny; Intelligent; Optimistic; Outgoing; Outspoken; Realistic; Shy; Stable
Valued Qualities:
Chemistry; Compassion; Contentment; Devotion; Faithfulness; Forgiveness; Friendliness; Honesty; Humility; Humour; Kindness; Moderation; Patience; Self-control; Sexiness; Tolerance
Leisure & Entertainment
Favourite Colour:
Blue
Favourite Clothing:
My trusty pair of jeans
Date Activities:
A movie; A music concert; A picnic in a park; Going out dancing; Going to the theatre; Meeting for coffee; Meeting for drinks; Walking on the beach
Cuisine:
Chinese; Fine Dining; Greek; Italian; Seafood; South African; Sushi
Music Preferences:
Classical; Country & Western; Dance / Disco; Latin; New Age; Pop / Top 40; Rock
Books:
Best-sellers; Mystery; Non-fiction; Romance; Self-help; Travel
TV Shows:
Comedy/Sit-coms; Documentaries; Dramas; Educational; Nature/Wildlife; Reality shows; Sport
Movie Preferences:
Comedy; Documentary; Drama; Mystery; Romance
Interests:
Cooking; Gardening; Healthy living; Making Music; Painting; Photography; Reading
Sports:
Athletics; Camping; Cricket; Cycling; Dancesport; Fishing; Golf; Horse Riding; Rugby; Swimming; Tennis
More Lifestyle
Pace of Life:
Organised
Time at Work:
I work at home
Pastimes of choice:
Pursuing a hobby
Time Online:
I'm on for an hour or two a day
Cooking:
I quite like cooking
Dining Out:
I only eat out on special occasions
TV Habits:
I watch a few favourite shows each week
Movie Frequency:
Occasionally or irregularly
Sport Involvement:
Watching from the sidelines
Animals:
I like animals
Take Drugs:
Never
Family Size:
I've got brothers and sisters
Family Closeness:
We're very close
Current Relationship:
I'm single
Willing to Relocate:
Not at all
Reading:
I enjoy it
Dietary Restrictions:
I have none
Likes & Dislikes
Pets (Like):
Bird(s); Cat(s); Dog(s); Fish; Horse(s)
Pets (Dislike):
Reptile(s); Rodent(s)
Turn-ons:
Assertiveness; Dancing; Flirting; Intelligence; Showing affection in public; Skinny dipping
Turn-offs:
Body piercing(s); Erotica; Power; Sarcasm; Thrill seeking
The Deep Stuff
Work Aspirations:
I already have my ideal job
Dream Home:
Cottage in the country
Religious Attendance:
Only on religious holidays
Retirement Plans:
Travelling cross-country in a mobile home
Politics:
Moderate
Honesty:
Extremely
Feelings about using DatingBuzz South Africa:
Curious; Optimistic; Excited