sally

59 – Northern Suburbs (Tyger Valley), Cape Town, South Africa

Is jy eerlik, opreg, intilligent en lewenslustig en n great ou, dan wil ek jou ontmoet

Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with her, and hundreds more.

Join now

Modified: More than 6 months ago

Online: More than 6 months ago

About Her

Country of Origin:
South Africa
Location:
Northern Suburbs (Tyger Valley), Cape Town, South Africa
Gender:
Female
Age:
59
Star Sign:
Capricorn
Height:
178cm (5' 10.1")
Body Type:
Average
Looks:
Average
Hair Colour:
Dark Brown
Eye Colour:
Blue-Green
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
English
Religion:
Christian / Protestant
Marital Status:
Separated
Looking for:
Friends; Open to possibilities; Long-term; Marriage
Have Children:
Yes, not living with me
Want Children:
No
Daily Diet:
Eat most things
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Non-Drinker
Education:
High / secondary school
Occupation:
Administrative / Secretarial
Income:
Ask me later

About Her Ideal Match

Country of Origin:
South Africa
Location:
Anywhere in Western Cape, South Africa
Gender:
Male
Age Range:
55 - 66
Star Sign:
Any
Height:
180cm (5' 10.9") - 191cm (6' 3.2")
Body Type:
Average
Looks:
Above Average; Average; Below Average; Attractive
Hair Colour:
Greying
Eye Colour:
Any
Has a Photo:
Decidedly important
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans; English
Other Languages:
Afrikaans; English; Other
Religion:
Christian / Protestant
Marital Status:
Never Married; Separated; Divorced; Widowed
Have Children:
Yes, not living with me
Want Children:
No
Daily Diet:
Eat most things
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Non-Drinker
Education:
High / secondary school; Some University / College; Technical Diploma; Associates degree; Bachelors degree; Postgraduate degree; PhD / Post Doctoral
Occupation:
Executive / Management; Finance; Food Services; Labour / Construction; Legal; Medical / Dental; Retired; Sales and Marketing; Self-employed; Teacher / Professor; Technical / Science / Engineering; Transportation; Other; Agriculture
Income:
Solvent; Enough; Comfortable
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

In Her Own Words

About Her

Ek het al baie gedoen wat ek wou, Nou nog net bietjie die land deur toer dalk, al ons mooi plekke sien, miskien na n eiland gaan. Verder hou ek van alles, tuinmaak, kosmaak, goeie geselskap, veral met die great ou, lief vir die see en bootry, vlieg, sport - nie meer so beoefen nie, maar altyd kyk - rugby,tennis, swem en fietsry, asook goeie musiek, veral ook Gospel, hou nie van drank en uitspattige praatjies en narsisme en hoogdrawendheid nie. Ek hou van doodgewone lewe, maar het hoe standaarde met my voetjies stewig op die aarde, my geloof is nr een en die regte great ou is nr twee. Eerlikheid is prioriteit. Ek hou nie van oorgewig nie, stewig en sterk en aantreklik geld vir my oor die innerlike sowel as die uiterlike voorkoms. Ek is reguit, opreg , het n sin vir humor en hou nie van mense met bagasie wat hul nie kan verwerk en agterlaat nie. Die lewe is kort en ons het net een lewe, ons moet die beste daarvan maak. Tyd verby is soos water onder deur n brug, wat jy gese of gedoen het kan nie ongedaan gemaak word nie, so ek glo , streef altyd om jou beste te doen in als en vir almal, dan sal jy gelukkig wees. Tyd is min so Moenie onbereikbare doelwitte vir jouself stel nie, want dan kan jy mismoedig raak, ek probeer als, geniet als en is trots as ek iets regkry en as ek sukkel dan leer dit vir my dat een persoon nie als kan kry nie en dat elke ou sy eie talente het wat jy van God ontvang het, so wees trots daarop, bou daarop en gebruik dit tot eer van Jesus alleen en tot versterking van almal wat jou sien se geloof, want net Jesus kom al die eer to en ek is dankbaar Here vir elke dag wat U my skenk - my lewensbeleid - doen net goed aan almal - hou jou vriendskap duur en jou vriendelikheid goedkoop. Ek dryf myself nie om altyd perfek te wees nie, maar hou tog daarvan om dinge te ondersoek, koste effektief te praktiseer om sinvol, gelukkig, suksesvol en standvastig te kan wees in alle lewensaktiwiteite en doelwitte. Net so gemaklik ek sou ry in n luukse motor sal ek flair gee aan n geroesde wa

About Her Ideal Match

Moet eerlik wees en baie romanties, weet hoe om liefde te gee en te ontvang, lief wees vir die natuur en sport, al is dit net om te kyk. Geloof moet ook nr 1 op jou lysie wees en jy moet n vrou kan respekteer en waardeer, jy moet n goeie sin vir humor he en lewenslustig en positief wees, altyd die mooi in ander kan raaksien, tog sterk wees in jou opsomming van vriende kies en goed kan besin voordat jy enige besluite neem. Jy moet n eerbare kreukelvrye karakter he, almal maak foute maar gewone mense leer deur hul foute, jy moet strewe na heilige lewe, nie onder n dekmantel nie, maar diep in jou hart moet jy glo en opreg wees. As jy die regte ou is sal hierdie dinge jou nie afskrik nie. Ek soek na n man na wie ek kan opkyk, op wie ek kan trots wees en vir wie ek onvoorwaardelik lief kan wees, wie ek in enige situasie kan vertrou , ook met my toekoms. Vir die verkeerde ou met verskuilde agendas hou maar verby outjie, want ek het n Pa daarbo wat langs my stap, belowe het om my nooit te verlaat, en my ten alle tye te beskerm met Sy liefde, so jy sal nie dan wen nie, so moenie jou tyd mors - koop dit liewers uit op n beter manier op n ander plek. As jy n wewenaar is , al het jy kinders, dit is geen probleem, optmisme en lewenslus en liefde en geloof is top prioriteit op my lys, eks lief vir mense en konsensieus met alles wat ek doen, met absolute wedersydse vertroue en kameraadskap en geloof as maatstaf in n verhouding sal ek ook graag daarin wil wees, Jy moet net jy wees en nie aansit of n front voorhou nie, dit maak jou moeg en oud en stel die mense om jou teleur.die lewe kan n fees wees, As jy nog nie geleer het om die klein di ngetjies in die lewe en eenvoud raak te sien en te waardeer nie, het jy nog nie geleef nie.

More About Her

More Physical Characteristics
Eyesight:
I've got 20/20 vision
Fashion Sense:
Alternative (I'm stylish in my own special way)
Disabilities:
I have none
Hair Style:
Medium
Body Art:
I don't have any
Personality Traits
Sense of Humour:
Light-hearted
Intelligence:
Intelligent
Ruled by:
The heart
Party Behaviour:
An average mingler
Personality Traits:
Cautious; Daring; Easy going; Funny; Intelligent; Mild; Optimistic; Outgoing; Outspoken; Realistic; Stable
Valued Qualities:
Charity; Chemistry; Compassion; Contentment; Devotion; Faithfulness; Forgiveness; Friendliness; Honesty; Hope; Humility; Humour; Kindness; Mercy; Moderation; Patience; Self-control; Sexiness; Tolerance
Leisure & Entertainment
Favourite Colour:
White
Date Activities:
A picnic in a park; Dinner at a restaurant; Going to the theatre; Meeting for coffee; Walking on the beach
Cuisine:
Greek; Italian; Seafood; South African
Music Preferences:
Classical; Country & Western; Dance / Disco; Gospel / Religious; Latin; Reggae
Books:
(Auto)biographies; Religious; Romance; Science / Technology; Travel
TV Shows:
Documentaries; Dramas; Educational; Game shows; Movie Channels; Nature/Wildlife; News; Reality shows; Sport; Talk shows; Variety shows
Movie Preferences:
Comedy; Documentary; Drama; Independent; Romance; Westerns
Interests:
Auto repair; Cooking; Gardening; Healthy living; Investing; Pottery; Reading; Sewing; Shopping; Surfing the Internet
Sports:
Athletics; Birdwatching; Camping; Canoeing; Cycling; Dancesport; Fishing; Flying / Gliding; Gymnastics; Hang- / Paragliding; Hiking; Horse Riding; Ice Skating; Mountain biking; Paddle surfing; Rock climbing; Rowing; Rugby; Running; Sailing; Scuba diving; Skiing; Sky diving; Snorkeling; Snowboarding; Surf skiing/kayaking; Surfing; Swimming; Tennis; Triathlon; Walking; Water skiing; White water rafting
More Lifestyle
Pace of Life:
Organised
Time at Work:
I work at home
Pastimes of choice:
Gardening
Time Online:
Once or twice a week
Cooking:
I love it!
Dining Out:
I always cook at home
TV Habits:
I watch a few favourite shows each week
Movie Frequency:
I wait for movies to come out on video
Sport Involvement:
Watching from the couch
Animals:
I like animals
Take Drugs:
Never
Family Size:
I've got brothers
Family Closeness:
We're average
Current Relationship:
I'm separated
Willing to Relocate:
I'm flexible
Reading:
I enjoy it
Likes & Dislikes
Pets (Have):
Fish
Pets (Like):
Bird(s); Cat(s); Dog(s); Horse(s)
Pets (Dislike):
Reptile(s); Rodent(s)
Turn-ons:
Dancing; Intelligence; Showing affection in public
Turn-offs:
Assertiveness; Body piercing(s); Flirting; Sarcasm; Tattoo(s); Thrill seeking
The Deep Stuff
Dream Home:
Other
Religious Attendance:
Once a week
Politics:
Liberal
Honesty:
Extremely
Feelings about using DatingBuzz South Africa:
Nervous; Hopeful; Optimistic; Excited