In His Own Words
About Him
Ek is`n vriendelike,eerlike,opregte persoon met integriteit as die hoeksteen van my bestaan en lewensbenadering.My agting vir ander mense,word nie gebasseer op hul bates en status in die lewe nie,maar op hul integriteit as persoon.Dit is ook vir my belangrik om alles en almal,ongeag hul stand in die lewe,met respek en menswaardigheid te behandel.
Vir my gaan liefde oor baie meer as net die gesproke woord en moet dit werklik reflekteer in jou dade.Dinge soos aanraking, hande vashou,`n onverwagse drukkie,`n soen op die ingewing van die oomblik,`n mooi liefdeswoordjie in jou oor,om net mekaar in stilte vas te hou en energie uit te ruil - dis vir my die tipe aksies wat deel is van ware liefde, wat ek waardeer en baie van hou .Ek put ontsaglik baie satisfaksie daaruit deur die spesiale persoon in my lewe fisies by my te kan hê en sodoende die atmosfeer van liefde en samesyn te kan absorbeer en waardeer.As jy regtig opreg lief is vir iemand,is die heel belangrikste behoefte in jou lewe om daardie persoon soveel as moontlik by jou te hê.Dit opsig self is `n fantastiese ervaring en maak dat `n mens sommer van al jou ander behoeftes en probleme vergeet.Liefde is waaroor die lewe gaan,want sonder liefde,bestaan ons eintlik maar net.
Ek is baie knaphandig (Handyman) en kan ook lekker kos maak.Alhoewel ek die nodige aardse goed soos `n huis,motor,bromponie en so meer besit,is dit dooie goed wat nie kan liefde gee of dinge saam met my kan doen nie.Ek is plat op die aarde sonder enige agenda of ego probleme en maar net myself.Verder glo ek dat `n verhouding slegs suksesvol kan wees as beide partye te alle tye toegewyd,opreg en eerlik is en mekaar respekteer,selfs al verskil jy met mekaar oor iets.Jaloesie en besitlikheid werk ook nie vir my nie,want dit versmoor `n verhouding vinnig.
About His Ideal Match
Ek is op soek na `n sielsgenoot,my spesiale maatjie,met wie ek my lewe,die lag en die traan ingesluit,kan deel.My ideale pasmaat is saggeaard,eerlik en opreg.Verder moet sy daarvan hou om dinge saam te doen.
What His Friends Say
jybymy hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Him
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Northern Suburbs (Kraaifontein), Cape Town, South Africa | |
Gender: |
Male | |
Age: |
66 | |
Star Sign: |
Capricorn | |
Height: |
172cm (5' 7.7") | |
Body Type: |
Average | |
Looks: |
Attractive | |
Hair Colour: |
Greying | |
Eye Colour: |
Blue-Green | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Protestant | |
Relationship Status: |
Single | |
Looking for: |
Open to possibilities; Long-term; Marriage | |
Have Children: |
Yes, not living with me | |
Want Children: |
No | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
High / secondary school | |
Occupation: |
Retired | |
Income: |
Enough |
About His Ideal Match
Country of Origin: |
South Africa | ||
Location: |
Cape Town Metro (Western Cape, South Africa) | ||
Gender: |
Female | ||
Age Range: |
38 - 60 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
142cm (4' 7.9") - 180cm (5' 10.9") | ||
Body Type: |
Slim; Average; Athletic; Curvaceous | ||
Looks: |
Any | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Decidedly important | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans; English | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Christian / Catholic; Christian / Protestant; Christian / Other; Jewish; Spiritual, but not religious | ||
Relationship Status: |
Single; Divorced; Widowed | ||
Have Children: |
No; Yes, not living with me | ||
Want Children: |
No | ||
Daily Diet: |
Eat most things; Eat healthily | ||
Smoking: |
Non-Smoker | ||
Drinking: |
Non-Drinker; Occasional Drinker | ||
Education: |
Any | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Solvent; Enough; Comfortable; Wealthy; Fat cat |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Him
Hair Style: |
Short |
Eyesight: |
I wear glasses |
Facial Hair: |
I have a moustache |
Body Hair: |
Average |
Disabilities: |
I have none |
Body Art: |
I don't have any |
Sense of Humour: |
Light-hearted |
Intelligence: |
Intelligent |
Ruled by: |
The head |
Party Behaviour: |
An average mingler |
Personality Traits: |
Cautious; Easy going; Intelligent; Optimistic; Realistic; Stable |
Valued Qualities: |
Chemistry; Contentment; Devotion; Faithfulness; Friendliness; Honesty; Humility; Patience; Self-control; Tolerance |
Fashion Sense: |
Casual (I'm usually in my favourite jeans) |
Favourite Clothing: |
My trusty pair of jeans |
Favourite Colour: |
Green |
Date Activities: |
A picnic in a park; Meeting for coffee; Walking on the beach |
Music Preferences: |
Country & Western; Dance / Disco; Electronic Dance Music; Instrumental; Pop / Top 40; Rock |
Reading: |
It's just OK |
Books: |
Self-help |
TV Habits: |
There're several shows I watch regularly |
TV Shows: |
Documentaries; Educational; Game shows; News; Reality shows; Sport |
Movie Frequency: |
Occasionally or irregularly |
Movie Preferences: |
Comedy; Documentary; Horror |
Interests: |
Board games; Card games; Making Music; Woodworking |
Sport Involvement: |
Watching from the couch |
Sports: |
Boxing; Cricket; Darts; Motorsport; Rugby |
Cooking: |
I cook rather than starve |
Food: |
Chinese; Indian; Italian; Japanese; South African |
Go Out to Eat: |
I only eat out on special occasions |
Dietary Restrictions: |
I have none |
Pace of Life: |
Organised |
Time at Work: |
I'm retired |
Pastimes of choice: |
Watching TV or a movie |
Time Online: |
I check in once a day |
Take Drugs: |
Never |
Family Size: |
I've got brothers |
Family Closeness: |
We're average |
Relationship Type: |
I'm just plain single |
Willing to Relocate: |
I'm unlikely to move |
Animals: |
I love my pet(s) |
Pets (Have): |
Dog(s) |
Turn-offs: |
Assertiveness; Body piercing(s); Power; Sarcasm; Tattoo(s); Thrill seeking |
Work Aspirations: |
I already have my ideal job |
Religious Attendance: |
Once a week |
Dream Home: |
Beach house |
Politics: |
Moderate |
Retirement Plans: |
Travelling cross-country in a mobile home |
Feelings about using DatingBuzz South Africa: |
Optimistic; Excited |
Honesty: |
Extremely |