yesterdayschild47yesterdayschild47

yesterdayschild47

69 – City Bowl (Bonnievale), Cape Town, South Africa

You know, age is just a number, te heart can stay forever-Young

Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with her, and hundreds more.

Join now

Modified: More than 6 months ago

Online: More than 6 months ago

About Her

Country of Origin:
South Africa
Location:
City Bowl (Bonnievale), Cape Town, South Africa
Gender:
Female
Age:
69
Star Sign:
Aquarius
Height:
182cm (5' 11.7")
Body Type:
Slim
Looks:
Attractive
Hair Colour:
Dark Blonde
Eye Colour:
Blue
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
Dutch; English
Religion:
Christian / Protestant
Marital Status:
Divorced
Looking for:
Just online friends; Friends; Open to possibilities; Short-term; Long-term; Marriage
Have Children:
Yes, living with me sometimes
Want Children:
No
Daily Diet:
Eat most things
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
High / secondary school
Occupation:
Retired
Income:
Solvent

About Her Ideal Match

Country of Origin:
South Africa
Location:
Western Cape; Eastern Cape, South Africa
Gender:
Male
Age Range:
60 - 75
Star Sign:
Any
Height:
178cm (5' 10.1") - 197cm (6' 5.6")
Body Type:
Average; Athletic; A few extra pounds; Stocky
Looks:
Any
Hair Colour:
Any
Eye Colour:
Any
Has a Photo:
Not important at all
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans; Dutch; English
Other Languages:
Any
Religion:
Christian / Catholic; Christian / Protestant; Christian / Other; Christian / Orthodox
Marital Status:
Never Married; Divorced; Widowed
Have Children:
Yes, not living with me; Yes, living with me sometimes
Want Children:
No
Daily Diet:
Eat most things; Eat healthily
Smoking:
Non-Smoker; Occasional Smoker
Drinking:
Non-Drinker; Occasional Drinker
Education:
High / secondary school; Current University / College Student; Some University / College; Technical Diploma; Associates degree; Bachelors degree; Postgraduate degree; PhD / Post Doctoral
Occupation:
Artistic / Musical / Writer
Income:
Solvent; Enough; Comfortable; Wealthy
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

In Her Own Words

About Her

Ons almal, hier, soek vriende, maats, ek ook. Ek soek 'n lewensmaat vir die res van die pad, vorentoe, maar, om net eers vriende te kan wees. en rustig mekaar te leer ken, kan werk. Ek sou jou eerder iewers, spontaan, wou ontmoet, dit is mos hoe 'n mens weet, of daar 'n spontane aantrekkingskrag is, maar, nou-ja, hierdie is nou maar tweede beste. Ek is 'n buite-mens, stap graag ver, is baie lief vir tuinmaak, lees, .. ek skilder en skryf ook, ek kan koskook, (het nie altyd lus nie, : ) Ek hou van mooi versorg wees, altyd vir myself, maar veral vir my man, ek wil he hy moet trots wees om my aan sy sy te he, ek wil sy beste pel wees, sy maat, sy lover. Hy moet reguit huistoe kom, omdat hy by my wil, wees. Hy moet die broek dra, in die huis, maar ook mans genoeg wees, om soms 'n voorskoot aan te sit, en lekkerrr kossies te maak. O gits, hier moes ek nou oor mysElf geskryf het. Mmm, ek hou van die Imax, ek hou van teater, ek hou van shop, ek hou van mooi toppies en ek hou van mooi musiek, (goeie musiek) Aag, verras my, en steek kerse aan, en moet tog nie bang wees om kussings op die grond te gooi, en wierook aan te steek, en vir ons 'n glasie wyn te skink nie .. komaan, ons het 'n leeftyd se ondervinding, so, .. het jy opgelet, hoe 'n vrou se hart werk? Behandel my met liefde en teerheid, en geduld, en jy sal die gelukkigste skepsel op hierdie planeet wees. Ek weet nie wat nog nie, jy moet nou maar vra. O K ?

About Her Ideal Match

'n Doodgewone man, met 'n huislike geaardheid, eerlik en opreg. Iemand wat 'n vrou wil he, daardie ontwykende ribbetjie, wat by hom pas, wat hom met liefde versorg, en iemand vir wie hy op sy beurt, weer wil sorg, en liefhe. Iemand wat binne die huwelik, gelukkig en tevrede is, 'n buitemens, wat karre en yskaste en goeters laat werk, en aanhou werk, wat slange en spinnekoppe uit die huis uit smyt, want ek skrik my besimpeld, vir die goed. En moet tog asseblief met my kan prAAt, ek weet ek babbel soms baie, maar jy mag my stilmaak, en aandring, op jou spreekbeurt. Jy moet asb nie dink daars iets verkeerd, as ek nie, praat nie, want ek kan baie stil, ook wees. Jy moet verstaan ek is lief vir plante en klippe en skulpe, as ons veld toe was, kom daar altyd goed saam terug, wat ek opgetel het. Jy moet my uitneem vir koek en tee, en girlie-flieks, saam met my kyk (ek belowe ek sal nie vir jou vriende se nie) En jy moet weet, as jy van skurwe porn goed hoy, hou verby, want dan is jy nie die man vir my nie. Aaag, tog, ek hoop jy kry my, sommer gou. Ek is 'n somersbaba, gebore in '47, dis lank gelede, maar het slim geword, oor die jare, en fiks . . nie oud nie.

More About Her

Leisure & Entertainment
TV Shows:
News
Movie Preferences:
Romance
Interests:
Gardening; Painting
Sports:
Snorkeling; Swimming; Walking
More Lifestyle
Current Relationship:
I'm single
Reading:
I love it
The Deep Stuff
Religious Attendance:
Once a month
Retirement Plans:
Backpacking around the globe
Politics:
Moderate
Honesty:
Extremely
Feelings about using DatingBuzz South Africa:
Hopeful