In His Own Words
About Him
Liefde is nie wat jy kan kry nie, maar wat jy kan gee.
Liefde is nie wat ander vir jou kan doen nie, maar wat jy vir ander kan doen.
Liefde is 'n glimlag, nie 'n frons nie.
Liefde is 'n drukkie, nie 'n klap in die gesig nie.
Liefde is omgee, nie misbruik nie.
Liefde is om die sambreel vir iemand in die storm te wees en die reënboog na die storm.
Liefde is om iemand se trane af te vee, nie dit te veroorsaak nie.
Liefde is om boek te hou van goeie tye, nie die slegte tye nie.
Liefde vergewe nog voor iemand jou seer gemaak het.
Liefde maak van jou n ligtoring wat ander die rigting wys in die donker.
Liefde maak van jou 'n boom wat koelte gee vir dié wat rus nodig het.
Liefde word nie gespreek nie, maar gewys.
Liefde kan genees, vertroos, versterk - al het jy niks om iemand te bied nie, maar jy het liefde wat geld nie kan koop nie!!
As n mens op die site rond kyk sien n mens so baie ge-broke harte jong dames met kinders wat al reeds ge-skei is met kinders dan kan n mens slegs wonder watter party skuldig was en wat het daar ge-beur. Dan sien n mens weer dames wat nie hul ouderdom is wat in hul laat 30,s soos 50.s lyk.Maar ek is nie hie om te vinger te wys nie.
Ek glo almal is hier vir n tweede kans om ware liefde te vind,om iemand te kry wat jou sal verstaan aanvaar soos jy is om gereeld vir jou te se ek het jou lief , drukkies, soentjies,lekker lang Holywood vry so 5 min kan seker nie skade doen nie,en laaste n klein woordjie met baie betekenis DANKIE,Dankie my lief dankie vir alles wat jy doen ens.
Betroubaar gee 100% in n verhouding ,nie die jaloerse tipe mens nie sal jou ruimte gee wat jy ookal wil doen.
Ek dink die mens is nie ge-maak om alleen te wees nie.Iemand wat jou kan by staan in die goeie tye en swaar tye wat n pad saam met jou wil stap.
N mens se voorkoms kan baie verlydend wees maar as jy mooi is goed vir jou ,ek glo dit is in die hart wat saak maak,geld en aardse dinge pla my nie jy kan dit tog nie saam vat as jy met jou aardse lewe klaar is nie.
About His Ideal Match
WEL SY MOET NA HAAR VOOR -KOMS KYK BETROUBAAR WEES.GODSDIENSTIG HOU VAN DIE BUITE LIG KAMP ENS. EK GLO AAN N EEN MAN VROU VERHOUDING GEEN SHORT CUT,S.
What His Friends Say
WitVlag hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Him
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Bloemfontein (Bethlehem), Free State, South Africa | |
Gender: |
Male | |
Age: |
50 | |
Star Sign: |
Libra | |
Height: |
178cm (5' 10.1") | |
Body Type: |
Average | |
Looks: |
Attractive | |
Hair Colour: |
Black | |
Eye Colour: |
Brown | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Protestant | |
Relationship Status: |
Divorced | |
Looking for: |
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities; Short-term; Long-term; Marriage | |
Have Children: |
Yes, not living with me | |
Want Children: |
No | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Non-Drinker | |
Education: |
Technical Diploma | |
Occupation: |
Executive / Management | |
Income: |
Ask me later |
About His Ideal Match
Country of Origin: |
South Africa | ||
Location: |
Bethlehem (Free State, South Africa) | ||
Gender: |
Female | ||
Age Range: |
41 - 57 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
140cm (4' 7.1") or shorter - 178cm (5' 10.1") | ||
Body Type: |
Slim; Average; Athletic; A few extra pounds; Curvaceous; Full figured | ||
Looks: |
Beauty contest winner; Very Attractive; Above Average; Average; Attractive | ||
Hair Colour: |
Blonde; Dark Blonde; Light Brown; Dark Brown; Auburn; Red; Black; Changes Often; Greying | ||
Eye Colour: |
Blue; Blue-Green; Brown; Green; Grey; Hazel | ||
Has a Photo: |
Moderately important | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans; English | ||
Other Languages: |
Afrikaans; English | ||
Religion: |
Christian / Catholic; Christian / Protestant; Spiritual, but not religious; Christian / Orthodox | ||
Relationship Status: |
Single; Separated; Divorced; Widowed | ||
Have Children: |
Any | ||
Want Children: |
No | ||
Daily Diet: |
Any | ||
Smoking: |
Non-Smoker; Trying to Quit | ||
Drinking: |
Non-Drinker; Occasional Drinker | ||
Education: |
Any | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Any |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Him
Hair Style: |
Short |
Eyesight: |
I've got 20/20 vision |
Facial Hair: |
I'm clean-shaven |
Body Hair: |
Smooth |
Disabilities: |
I have none |
Body Art: |
I don't have any |
Sense of Humour: |
Witty |
Intelligence: |
Street Smart |
Ruled by: |
The head |
Party Behaviour: |
A social butterfly |
Personality Traits: |
Cautious; Easy going; Funny; Intelligent; Mild; Moody; Outgoing; Realistic |
Valued Qualities: |
Charity; Chemistry; Contentment; Devotion; Faithfulness; Forgiveness; Friendliness; Honesty; Hope; Humility; Humour; Kindness; Mercy; Patience; Sexiness; Tolerance |
Fashion Sense: |
Outdoorsy (I'm usually dressed for the bush) |
Favourite Clothing: |
Shorts & a T-shirt |
Favourite Colour: |
Red |
Date Activities: |
A movie; A music concert; A picnic in a park; Attending a sporting event; Dinner at a restaurant; Going to the theatre; Meeting for coffee; Meeting for drinks; Walking on the beach |
Music Preferences: |
Dance / Disco; Electronic Dance Music; Folk; Gospel / Religious; Pop / Top 40; Rock |
Reading: |
It's just OK |
Books: |
Business; Fantasy; Fiction; Horror; Religious; Sci-Fi; Science / Technology |
TV Habits: |
I watch a few favourite shows each week |
TV Shows: |
Cartoons; Comedy / Sit-coms; Documentaries; Educational; Game shows; Movie Channels; Music Channels; Nature / Wildlife; News; Reality shows; Sci-Fi; Sport; Variety shows |
Movie Preferences: |
Action; Adult; Comedy; Documentary; Horror; Independent; Mystery; Romance; Sci-Fi; Westerns |
Interests: |
Auto repair; Board games; Business news; Card games; Computer & video games; Computer programming; Gambling; Gardening; Healthy living; Investing; Painting; Shopping; Surfing the Internet |
Sport Involvement: |
An active participant |
Sports: |
Aerobics; Birdwatching; Body building; Camping; Canoeing; Cycling; Extreme sports; Fishing; Hiking; Horse Riding; Hunting; Inline / Roller skating; Motorsport; Mountain biking; Pool; Rock climbing; Rowing; Scuba diving; Snooker; Snorkeling; Surf skiing/kayaking; Swimming; Walking; Water skiing; Weight training; White water rafting |
Cooking: |
I cook rather than starve |
Food: |
Doesn't matter; Fast food; Fine Dining; Greek; Pub Grub; Seafood; South African |
Go Out to Eat: |
I eat out a few times a month |
Dietary Restrictions: |
I have none |
Pace of Life: |
Go with the flow |
Time at Work: |
I work a standard 40 hour week |
Pastimes of choice: |
Spending time outdoors |
Time Online: |
I'm online on weekdays only |
Family Size: |
I've got a brother and a sister |
Family Closeness: |
We're average |
Relationship Type: |
I'm just plain single |
Willing to Relocate: |
I'm flexible |
Animals: |
I like animals |
Pets (Like): |
Bird(s); Cat(s); Dog(s); Horse(s) |
Turn-ons: |
Erotica; Flirting; Showing affection in public; Skinny dipping; Thrill seeking; Wealth |
Work Aspirations: |
Work fewer hours |
Religious Attendance: |
Once a week |
Dream Home: |
Beach house |
Politics: |
Ultra-conservative |
Retirement Plans: |
Backpacking around the globe |
Feelings about using DatingBuzz South Africa: |
Optimistic |
Honesty: |
Extremely |