Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with him, and hundreds more.

Join now

Modified: More than 6 months ago

Online: More than 6 months ago

About Him

Country of Origin:
South Africa
Location:
Pretoria, Gauteng, South Africa
Gender:
Male
Age:
49
Star Sign:
Taurus
Height:
183cm (6' 0.0")
Body Type:
Average
Looks:
Average
Hair Colour:
Light Brown
Eye Colour:
Green
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
English; German
Religion:
Christian / Orthodox
Marital Status:
Divorced
Looking for:
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities; Long-term; Marriage
Have Children:
Yes, not living with me
Want Children:
No
Daily Diet:
Eat most things
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
Bachelors degree
Occupation:
Transportation
Income:
Comfortable

About His Ideal Match

Country of Origin:
South Africa
Location:
Anywhere in Gauteng, South Africa
Gender:
Female
Age Range:
36 - 46
Star Sign:
Any
Height:
140cm (4' 7.1") or shorter - 180cm (5' 10.9")
Body Type:
Slim; Average; Athletic; A few extra pounds; Curvaceous
Looks:
Above Average; Average; Below Average; Attractive
Hair Colour:
Any
Eye Colour:
Any
Has a Photo:
Not important at all
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans; English
Other Languages:
Afrikaans; Dutch; English
Religion:
Any
Marital Status:
Never Married; Separated; Divorced; Widowed
Have Children:
Any
Want Children:
Maybe
Daily Diet:
Eat most things
Smoking:
Occasional Smoker
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
Any
Occupation:
Any
Income:
Any
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

In His Own Words

About Him

Dames ek soek n vrou wat opregte liefde en aandag soek en res van haar lewe saam met my wil deur bring ek kan jou nie geld en kasteel belowe nie maar ek belowe ek sal goed vir jou sorg en mooi na jou kyk.

Ek behandel mede mens met respek.My geliefde dra ek op my hande,bederf haar bv tap bad water,b/fast in bed nou n dan maak haar met koffie in bed wakker staan vir haar op sa sy siek is help haar.

Ek is nie n windgat nie maar dit wat ek het en bereik het in die lewe is ek trots op en is trots op myself ook.Ek is nie n mens wat net na uiterlike kyk nie,dit wat n mens mooi maak is wat jy uitstraal en uit leef en jou maniere en manier van lewe,as jy dit het en mooi is is dit in bonus gelukkig verskil smaak en ek is nie van daai mans wat mooi vrouens jag nie.As jy my hart gewen het is ek joune en net joune ek kyk nie rond nie,loop nie rond nie en is net joune tot dag wat dood ons skei.

Ek is baie netjies oral,my kar,tuin,huis en opmyself.Ek hou glad nie van vuil en deur mekaar plek,huis of kar nie.Bv as n mens naweek baie mense het en byeenkoms is klaar maak jy volgende dag skoon wag nie vir n dag of drie voor n mens plek opruim nie.Eks nie n perfeksionus nie hou net van n ding is op sy plek wees reg en skoon wees.

Nes julle vrouens soek ek ook nie n vrou wat sommer al eerste aand in bed wil wees nie,nie lelik nie maar ek dink dis goedkoop en nie my tipe nie dit gebeur eers as jy weet jys lief vir mekaar en daars n toekoms,vir die wat dit verkeerd opvat sorry dis hoe ek voel.Sex in my oe iets moois tussen 2 mense wat lief is vir mekaar en dis hoe n mens jou liefde bewys.

Ja ek ek is n groot grapgat en treg gees en kan mense verpes tot afgrond toe en hulle ook lekker strepe trek.

Eks baie lief vir kinders,diere,behalwe slange en daai snaakse pets wat mense deesdae aanhou.

Ek hou van natuur,visvang,kamp,rugby kyk saam met luvi in bos om n vuur tesit ens.

Ek skryf nie al hierdie mooi goedjies om jul tre beindruk nie,nee regtig dis hoe ek is en so sal ek sterf

About His Ideal Match

Sy moet n mens mens wees mooi van binne.Sy moet saam met my kan lag/huil saam staan in goeie en slegte tye.Sy moet op haar regte staan en nie net ja en amen nie.Ons moet saam n goeie vriende kring he en ook allen tyd saam he.Ons moet as ouers dinge saam met kids ook doen as n gesin ( As hul nog in huis is )

Sy moet n een man vrou wees,jaloers wees maar nie besitlik jaloers nie.

Sy moet daar wees vir my soos ek daar is vir haar en n grap kan vat.

Sy hoef nie n beaty Q te wees nie maar moet netjies en skoon wees op haarself en blyplek.

Sy moet trots en lief wees vir my soos ek vir haar sal wees.

More About Him

More Physical Characteristics
Facial Hair:
None / not applicable
Body Hair:
Average
Eyesight:
I've got 20/20 vision
Fashion Sense:
Alternative (I'm stylish in my own special way)
Hair Style:
Short
Body Art:
I don't have any
Personality Traits
Sense of Humour:
Witty
Intelligence:
Intelligent
Ruled by:
The heart
Party Behaviour:
The life of the party
Personality Traits:
Daring; Easy going; Funny; Intelligent; Optimistic; Realistic; Silly
Valued Qualities:
Chemistry; Compassion; Faithfulness; Forgiveness; Friendliness; Honesty; Humour; Kindness; Patience; Self-control; Sexiness
Leisure & Entertainment
Favourite Colour:
Blue
Favourite Clothing:
Shorts & a T-shirt
Date Activities:
A picnic in a park; Dinner at a restaurant; Going out dancing; Meeting for coffee; Walking on the beach
Cuisine:
French; German; Greek; Italian; Seafood; South African; Sushi
Music Preferences:
Country & Western; Dance / Disco; Gospel / Religious; Instrumental; Pop / Top 40
Books:
Business; Crime; History; Self-help; Travel
TV Shows:
Action/Adventure; Documentaries; Nature/Wildlife; News; Sport
Movie Preferences:
Action; Comedy; Documentary; Drama; Romance; War; Westerns
Interests:
Auto repair; Cooking; Gardening; Woodworking
Sports:
Camping; Canoeing; Cricket; Fishing; Squash
More Lifestyle
Pace of Life:
Organised
Time at Work:
I always put in overtime
Pastimes of choice:
Spending time outdoors
Time Online:
I check in once a day
Dining Out:
I only eat out on special occasions
TV Habits:
My TV is never off
Movie Frequency:
Never
Sport Involvement:
A professional athlete
Animals:
I love my pet(s)
Take Drugs:
Never
Family Size:
I've got brothers
Family Closeness:
We're average
Current Relationship:
I'm single
Willing to Relocate:
I'm flexible
Reading:
I enjoy it
Likes & Dislikes
Pets (Have):
Bird(s); Dog(s); Fish; Other
Turn-ons:
Dancing; Flirting; Intelligence; Skinny dipping
The Deep Stuff
Work Aspirations:
Get promoted
Dream Home:
Cottage in the country
Religious Attendance:
Once a month
Retirement Plans:
Travelling cross-country in a mobile home
Politics:
I have no interest in politics
Honesty:
Extremely
Feelings about using DatingBuzz South Africa:
Nervous; Optimistic