RealgirlygirlRealgirlygirl

Realgirlygirl

32 – Northern Suburbs (Plattekloof Glen), Cape Town, South Africa

Eerlik, opregte en stylvolle vriendin. :)

Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with her, and hundreds more.

Join now

Modified: More than 6 months ago

Online: More than 6 months ago

About Her

Country of Origin:
South Africa
Location:
Northern Suburbs (Plattekloof Glen), Cape Town, South Africa
Gender:
Female
Age:
32
Star Sign:
Virgo
Height:
168cm (5' 6.1")
Body Type:
Slim
Looks:
Attractive
Hair Colour:
Blonde
Eye Colour:
Hazel
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
English
Religion:
Christian / Other
Marital Status:
Ask me later
Looking for:
Activity partners; Friends; Long-term; Marriage
Have Children:
No
Want Children:
Yes
Daily Diet:
Eat most things
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
High / secondary school
Occupation:
Sales and Marketing
Income:
Enough

About Her Ideal Match

Country of Origin:
Anywhere in the World
Location:
Cape Town Metro (Western Cape, South Africa)
Gender:
Female
Age Range:
26 - 30
Star Sign:
Any
Height:
155cm (5' 1.0") - 210cm (6' 10.7") or taller
Body Type:
Average
Looks:
Attractive
Hair Colour:
Any
Eye Colour:
Any
Has a Photo:
Non-negotiable
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
English
Religion:
Christian / Other
Marital Status:
Any
Have Children:
No
Want Children:
Any
Daily Diet:
Any
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
Any
Occupation:
Any
Income:
Any
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

In Her Own Words

About Her

Hello!!

Sjoe, waar sal ek begin... Ok, soos di meerderheid afrikaanse meisies hou ek van daans, (Opskop is nogal lekker). Ek hou van 'n braai met vriende & afrikaanse musiek. (nou ni net afr ni) My musiek smaak is baie breed. Ek stel baie belang in interior decorating, mooi klere en smaakvolle meubels en arts & ctaft winkels. Hou ook baie van fotos neem. Ek is mal oor kamp, fliek, gesels, shop, bak en brou, en somr dvd kyk by di huis. Ek maak op di oomblik mooi fotos van trourokke, troukoekke, blomme en trou venues bymekaar want het verloof geraak en kan nie wag vir my troue ni - ek beplan om alles self te reel!!

Ek het 'n paar vriendinne van skool dae maar voel nogsteeds alleen, want hulle is in Malmesbury en ons het met di jare bietjie van mekaar af gegroei.

Ek woon saam met my 2 hondjies en verloofde in Plattekloof Glen. Ek is opreg, saggeaard, eerlik en grapperig.
Soek vriende wat darm min of meer soos ek is.
As jy hou van wat jy gelees het en bymekaar wil kom email my na [removed]
Toedels xxx

About Her Ideal Match

Moet 'n goeie selfbeeld he en lekker kan gesels. Opregdheid en eerlikhied is vir my baie belangrik. Moet hou van diere en die natuur. Sal awesome wees as jy 'n vriendin soek wat 'n virgo is! Moet bereid wees om dinge soms saam te doen soos see toe gaan, shop, fliek, daans en so aan, en mekaar beter leer ken.

More About Her

Realgirlygirl has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about her.