LovableBearLovableBear

LovableBear

49 – Delmas, Mpumalanga, South Africa

Musiek, kos maak en mense is my passie, syfers my kos. Soek iemand om die kombinasie te voltooi.

Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with him, and hundreds more.

Join now

Modified: More than 6 months ago

Online: More than 6 months ago

About Him

Country of Origin:
South Africa
Location:
Delmas, Mpumalanga, South Africa
Gender:
Male
Age:
49
Star Sign:
Ask me later
Height:
Ask me later
Body Type:
A few extra pounds
Looks:
Attractive
Hair Colour:
Dark Brown
Eye Colour:
Green
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
English
Religion:
Christian / Other
Marital Status:
Never Married
Looking for:
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities; Short-term; Long-term; Marriage
Have Children:
No
Want Children:
Yes
Daily Diet:
Eat most things
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
Bachelors degree
Occupation:
Finance
Income:
Comfortable

About His Ideal Match

Country of Origin:
South Africa
Location:
Anywhere in South Africa
Gender:
Female
Age Range:
25 - 40
Star Sign:
Any
Height:
140cm (4' 7.1") or shorter - 186cm (6' 1.2")
Body Type:
Any
Looks:
Any
Hair Colour:
Any
Eye Colour:
Any
Has a Photo:
Non-negotiable
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
English
Religion:
Christian / Other
Marital Status:
Never Married; Widowed
Have Children:
No
Want Children:
Yes
Daily Diet:
Eat most things
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
Any
Occupation:
Any
Income:
Solvent; Enough; Comfortable; Wealthy; Fat cat
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

In His Own Words

About Him

'n Opsomming van my soos deur die kantoor dames : Ek maak musiek in my spaar tyd. Gadgets is my ondergang. Syfers hou my brein aan die gang. Ek het 'n plaas maar my pa is die boer. Mense is interessant. Die kantoor dames het altyd 'n goeie kompliment of twee te deel oor my as persoon, s ek is 'n "real gentleman". Ek is lief vir die buite lewe en neem graag fotos in oorvloed. Is 'n kranige fourwheeler aanhanger. Ek hou van kuier saam vriende en familie en is 'n BIG entertainer. Hou van uitdagings en sal tot die uiterste iets beproef. Ek hou van LEKKER kos maak en het baie gunstelinge. Ek pas maklik aan en het 'n oopkop. Ek is 'n mense mens.

About His Ideal Match

Moet 'n goeie mense kennis h. Moet 'n ekstrovert wees. Moet van die buite lug hou. Moet avontuurlustig wees en redelik maklik by enige situasie kan aanpas. Moet vriendelik wees en nie oor gekwalifiseerd of oppervlakkig wees nie. Moet "savvy" h en oor enige onderwerp 'n opinie kan gee.'n Boerenooi sal welkom wees.

More About Him

LovableBear has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about him.