J_321J_321
5

J_321

50 – Southern Peninsula (Fish Hoek), Cape Town, South Africa

and I'll be there - to sing a song for you...

Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with him, and hundreds more.

Join now

Online: More than 6 months ago

Modified: More than 6 months ago

Mobile number not yet verified.

In His Own Words

About Him

if you speak the Queen's English, use translate.google.com - you might even understand half of what I wrote ;-) or buy me a beer for a personal translation.


Ek was nou die dag by 'n Lyzyrd Kyngs konsert. So effens gevoel of ek in 'n gebreekte spieel in die toekoms in kyk. Arthur en Rudolph lyk so effens ouer en woester as ek, en Piet is grys-erig met die soort van harde lewe wat net 'n musikant en 'n boemelaar ooit sien.

Vandat ek so 'n paar jaar terug begin kitaar speel het dryf ek gereeld in die rigting van Piet Botha, maar ek het nooit besef dit sluit in hoe ek lyk nie. ;-) Die kitaar ding is nuut maar fantasties. Ek geniet dit baie meer as wat ek ooit sou geraai het toe ek begin het (my dogtertjie het my in 'n musiek winkel ingesleep want daar was 'n pienk kitaar in die venster), maar dalk moet ek so saggies erken dat ek al van hoerskool af graag in 'n 'band' wou wees (jy sal my vreeslik goed moet ken voor ek iets meer erken ;-) ), en dat hierdie dalk baie lyk soos 'n vroee 'midlife' krisis.

Op 'n manier is dit die storie van my lewe en my vriende. Ek is altyd besig om iets de doen (effens rusteloos seker). Dit maak van my 'n slegte toeskouer van enige iets. Al my vriende doen iets interessant wat hulle rerig probeer goed doen, en energie insit.

So tussen die kitaar speel deur hardloop ek nog 'n bietjie, maar dis omtrent dit behalwe vir werk.

Vir werk het ek my eie maatskappy, ons bou simulators. Vreeslik lekker en waarskynlik so na aan die ideale werk as wat ek ooit kan kry. Dis baie hard om vir jouself te werk, maar die plesier en satisfaksie is ook myne, wat meer kan ek se.

About His Ideal Match

Jy - ja deksels, dis baie moeiliker om oor jou te praat as oor my ;-)

Daar is 'n defnetiewe gevoel as jy iemand spesiaals ontmoet wat mens nie kan beskryf of oor email uitvind nie. Alles hier onder is net 'n riglyn, die regte persoon is baie keer 'n interessante kontras op wat jy dink jy wil he, iemand wat jou aanvul eerder as 'n spieelbeeld.

- Lief vir die natuur en diere, en kinders, (ek het geen troeteldiere nie, maar wel 'n muishond, tarrentale en ystervarke wat hier woon)
- Meer rustige aand tuis as groot partytjie (waar pas dit nou by die kitaar speel in ne ;-))
- Redelik aktief, jy hoef rerig nie saam te kom hardloop nie, maar moet darem in die berg wil stap. Meeste van die beste plekke op die planeet kan mens nie met 'n kar by kom nie.
- 'n Lewe, en drome van jou eie. Doen ten minste iets met passie, en droom nog van iets. Sonder drome het jy ook nie 'n toekoms om na uit te sien nie.
- 'n slegte gewoonte of twee. Wie wil nou 'n lewe deel met iemand wat perfek is, ek moet darem erens reg wees en jy verkeerd.
- Net een negatiewe punt - rook sit my rerig af, kry vir jou 'n ander slegte gewoonte of twee.

What His Friends Say

J_321 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.

About Him

Country of Origin:
South Africa
Location:
Southern Peninsula (Fish Hoek), Cape Town, South Africa
Gender:
Male
Age:
50
Star Sign:
Leo
Height:
185cm (6' 0.8")
Body Type:
Athletic
Looks:
Attractive
Hair Colour:
Light Brown
Eye Colour:
Blue
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
English
Religion:
Agnostic
Relationship Status:
Single
Looking for:
Open to possibilities; Short-term; Long-term; Marriage
Have Children:
Yes, living with me sometimes
Want Children:
Maybe
Daily Diet:
Eat healthily
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
Bachelors degree
Occupation:
Technical / Science / Engineering
Income:
Comfortable

About His Ideal Match

Country of Origin:
Anywhere in the World
Location:
City Bowl; Northern Suburbs; Atlantic Seaboard; Southern Peninsula; Southern Suburbs; Helderberg (Western Cape, South Africa)
Gender:
Female
Age Range:
27 - 45
Star Sign:
Any
Height:
150cm (4' 11.1") - 210cm (6' 10.7") or taller
Body Type:
Slim; Average; Athletic; Curvaceous
Looks:
Beauty contest winner; Very Attractive; Above Average; Attractive
Hair Colour:
Any
Eye Colour:
Any
Has a Photo:
Moderately important
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans; English
Other Languages:
Any
Religion:
Agnostic; Christian / Catholic; Christian / Protestant; Christian / Other; Spiritual, but not religious; Christian / Orthodox
Relationship Status:
Single; Separated; Divorced; Widowed
Have Children:
Any
Want Children:
Yes; Maybe
Daily Diet:
Eat most things; Eat healthily; Vegetarian
Smoking:
Non-Smoker; Occasional; Trying to Quit
Drinking:
Non-Drinker; Occasional Drinker; Regular Drinker
Education:
High / secondary school; Current University / College Student; Some University / College; Technical Diploma; Associates degree; Bachelors degree; Postgraduate degree; PhD / Post Doctoral
Occupation:
Any
Income:
Any
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

More About Him

More Physical Characteristics
Hair Style:
Long; Straight
Eyesight:
I've got 20/20 vision
Facial Hair:
I have a full beard
Body Hair:
Light
Body Art:
I don't have any
Personality
Sense of Humour:
Dry
Intelligence:
Rocket Scientist
Ruled by:
The head
Personality Traits:
Cautious; Easy going; Funny; Intelligent; Realistic; Shy; Silly; Stable
Valued Qualities:
Chemistry; Compassion; Contentment; Faithfulness; Forgiveness; Friendliness; Honesty; Hope; Humour; Kindness; Sexiness
Fashion Sense:
Casual (I'm usually in my favourite jeans)
Favourite Clothing:
Shorts & a T-shirt
Leisure & Entertainment
Date Activities:
A movie; A music concert; A picnic in a park; Dinner at a restaurant; Going to the theatre; Meeting for coffee; Meeting for drinks; Walking on the beach
Music Preferences:
Alternative; Blues; Folk; Jazz; Reggae; Rock
Reading:
I love it
Books:
(Auto)biographies; Crime; History
TV Habits:
I mostly use my TV for news or sport
TV Shows:
Nature / Wildlife
Movie Frequency:
Occasionally or irregularly
Movie Preferences:
Action; Art Films; Comedy
Interests:
Computer programming; Cooking; Making Music; Painting; Photography; Reading; Sculpting; Woodworking
Sport Involvement:
A regular competitor
Sports:
Athletics; Camping; Canoeing; Cricket; Cycling; Extreme sports; Mountain biking; Orienteering; Rock climbing; Running; Snorkeling; Surf skiing/kayaking; Swimming; Triathlon
Food
Cooking:
I quite like cooking
Food:
Chinese; Indian; Italian; Seafood; South African; Sushi; Thai
Go Out to Eat:
I eat out a few times a month
More Lifestyle
Pace of Life:
Manageable
Time at Work:
I always put in overtime
Pastimes of choice:
Pursuing a hobby
Time Online:
I'm online more than I'm offline
Take Drugs:
Never
Family Size:
I've got a brother
Family Closeness:
We're average
Relationship Type:
I'm just plain single
Willing to Relocate:
I'm unlikely to move
Likes & Dislikes
Animals:
I like animals
Pets (Like):
Dog(s)
Turn-ons:
Assertiveness; Flirting; Intelligence; Showing affection in public
The Deep Stuff
Work Aspirations:
I already have my ideal job
Religious Attendance:
Never
Dream Home:
Cabin in the mountains
Honesty:
Extremely