Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with her, and hundreds more.

Join now

Modified: 26 October 2016

Online: 26 October 2016

About Her

Country of Origin:
South Africa
Location:
Helderberg (Cape Town), Cape Town, South Africa
Gender:
Female
Age:
35
Star Sign:
Leo
Height:
175cm (5' 8.9")
Body Type:
Large
Looks:
Average
Hair Colour:
Dark Brown
Eye Colour:
Blue
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
English
Religion:
Christian / Other
Marital Status:
Never Married
Looking for:
Activity partners; Friends; Open to possibilities; Short-term; Long-term; Marriage
Have Children:
No
Want Children:
Yes
Daily Diet:
Ask me later
Smoking:
Ask me later
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
Associates degree
Occupation:
Executive / Management
Income:
Enough

About Her Ideal Match

Country of Origin:
South Africa
Location:
Anywhere in Western Cape, South Africa
Gender:
Male
Age Range:
25 - 40
Star Sign:
Any
Height:
Any
Body Type:
Average; A few extra pounds; Large; Other; Stocky
Looks:
Any
Hair Colour:
Any
Eye Colour:
Any
Has a Photo:
Slightly important
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans; English
Other Languages:
Any
Religion:
Christian / Catholic; Christian / Protestant; Christian / Other; Other; Christian / Orthodox
Marital Status:
Never Married; Widowed
Have Children:
No
Want Children:
Yes
Daily Diet:
Any
Smoking:
Any
Drinking:
Non-Drinker; Occasional Drinker
Education:
Any
Occupation:
Any
Income:
Enough; Comfortable; Wealthy; Fat cat
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

In Her Own Words

About Her

Ek is maar net ek! Moeg daar voor om soos 'n pop gebruik te word en weg gesit te word in die kas as die lewe begin druk. Ek is opsoek na daai spesiale persoon wat my maag in vlinders verander. Met wie ek die lewe se heuwels kan klim, die oppe en die affe saam mee kan stap.

Ek soek nie 'n 'oil painting' nie want ek is ver daarvan af. Ek wil nie met 'Barbie' se 'Ken' trou en oor 'n honderd jaar as ek saam met hom op ons stoep sit het ons niks om vir mekaar te se nie! Ek soek iemand wat 'n blinde oog kan gooi vir die uiterlike en 'n slag die innerlike raak sien!

Ek sal die res van my lewe in die dorre woestyn deur bring solank ek elke aand langs die man kan slaap wat ek lief het en wat vir my net so lief het.

Ek het so baie liefde om te gee, is lief vir kamp en die buitelewe (en ja regtig ek se nie net so nie!) Is ook mal oor die plaas lewe en sal my voor tande gee om botter te klop of kaas te maak elke dag van my lewe! Ek is baie lief vir kinders en familie is vir my baie belangrik!!

En mmmmmmmmmm...... hopelik hou jy van dans.......

Ek is moeg vir kans vatters en mans wat 'n Barbie na jaag... Ek wil nie iemand se Trophy wife wees nie ek dink ek het baie meer as dit om te bied! So kontak my asseblief as jy opreg en eerlik is en goeie waardes het...

About Her Ideal Match

Ek soek na iemand wat saam met my die dieper dinge in die lewe kan raak sien. Wat saam met my onder die sterre kan slaap en soggens die son oor die horison kan sien breek. Iemand wat nog outydse waardes het en kan ontspan langs 'n kampvuur en net ure aan een gesels, maar wat ook net so gemaklik kan wees in my geselskap sonder dat iets hoef gese te word. Ek glo in my hart dat liefde alles oorwin, maak nie saak wat die wereld en sy dinge na jou kant toe gooi nie, solank jy daai spesiale persoon langs jou sy het wat jou elke dag lief het net soos die vorige dag en lief sal bly vir jou tot jy 100 jaar oud is en op die stoep sit sonder tande.

So jy sal my nie beindruk met jou blink bakkie of jou bank balans nie... eerder met dade en 'n mooi en liefdevolle siel.

More About Her

More Physical Characteristics
Eyesight:
I wear glasses only when reading
Fashion Sense:
Alternative (I'm stylish in my own special way)
Disabilities:
I have none
Hair Style:
Medium; Straight; Curly; Wild; Well-behaved; It has its moods
Body Art:
Pierced ears
Personality Traits
Sense of Humour:
Witty
Intelligence:
Street Smart
Ruled by:
The heart
Party Behaviour:
An average mingler
Personality Traits:
Cautious; Daring; Easy going; Funny; Intelligent; Mild; Optimistic; Outgoing; Realistic; Shy; Stable
Valued Qualities:
Chemistry; Compassion; Contentment; Devotion; Faithfulness; Forgiveness; Friendliness; Honesty; Hope; Humour; Kindness; Mercy; Patience; Self-control; Sexiness; Tolerance
Leisure & Entertainment
Favourite Colour:
Pink
Favourite Clothing:
My trusty pair of jeans
Date Activities:
A picnic in a park; Dinner at a restaurant; Going out dancing; Meeting for coffee; Meeting for drinks; Walking on the beach
Cuisine:
Doesn't matter; Sushi
Music Preferences:
Blues; Classical; Country & Western; Dance / Disco; Folk; Gospel / Religious; Jazz; Opera; Pop / Top 40; World
Books:
(Auto)biographies; Best-sellers; Crime; Fiction; Mystery; Non-fiction; Romance; Travel
TV Shows:
Action/Adventure; Cartoons; Comedy/Sit-coms; Documentaries; Dramas; Educational; Movie Channels; Nature/Wildlife; News; Reality shows; Sport; Variety shows
Movie Preferences:
Comedy; Documentary; Drama; Romance
Interests:
Cooking; Healthy living; Reading; Shopping
Sports:
Boxing; Cricket; Fishing; Flying / Gliding; Golf; Rugby; Sky diving; Table Tennis
More Lifestyle
Pace of Life:
Organised
Time at Work:
I always put in overtime
Pastimes of choice:
Socialising with friends
Time Online:
I check in once a day
Cooking:
I love it!
Dining Out:
I eat out a few times a month
TV Habits:
I watch a few favourite shows each week
Movie Frequency:
Once or twice a month
Sport Involvement:
Watching from the couch
Animals:
I love my pet(s)
Take Drugs:
Never
Family Size:
I've got a sister
Family Closeness:
We're very close
Current Relationship:
I'm single
Reading:
There's nothing better
Likes & Dislikes
Pets (Like):
Cat(s); Dog(s); Fish; Other; Horse(s)
Turn-ons:
Assertiveness; Dancing; Erotica; Flirting; Intelligence; Showing affection in public; Power; Skinny dipping
Turn-offs:
Body piercing(s); Long hair; Sarcasm
The Deep Stuff
Dream Home:
Cabin in the mountains
Religious Attendance:
Once a month
Retirement Plans:
Living in a quiet cabin in the woods
Honesty:
Extremely